Gholf

Drie van Diamantveld se gholfspelers het gedurende Januarie en Februarie aan die Noord-Kaap Junior Kampioenskappe en die Gary Smith Bloemfontein Gholf Klubkampioenskappe deelgeneem.

Gordey Fatkulin behaal ’n 2de en 4de plek, JJ Pretorius ’n 4de en 3de plek en Nico Pietersen ’n 13de en 8ste plek onderskeidelik in die O/15 - afdeling. Gordey Fatkulin en JJ Pretorius is ook gekies vir die Noord-Kaap span wat aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Rustenburg deelgeneem het.

DHS GHOLF