Pluimbal

Pluimbal is sedert 2008 ' amptelike sportsoort by Diamantveld.  Die spelers oefen en speel by De Beers Pluimbalklub waar 3 bane beskikbaar is.  Die spanne speel nie in 'n skole-liga nie, maar daar word wedstryde op sportdae gereël en hulle neem ook aan die SA Skole-toernooi en ander groot toernooie deel. 
Sandra le Grange 'n oud-leerder van Diamantveld is sedert 2008 'n SA speler.  Hierdie jaar het sy 'n goue medalje by die Afrika-nasiebekerkampioenskappe verower. 
Provinsiale en nasionale verteenwoordigers 2013

0/15 (Meisies A-span)
Corni Coetzee
Juanique Botha
William Plaatjies
Carmen Haasbroek (Kaptein)

0/17
Carmen Haasbroek (Kaptein)
Jeanne Smith
Juanique Botha
Corni Coetzee
Pieter Brand
William Plaatjies
Jody Schmidt

0/19
Rikus van Wyk (kaptein)
Stefan Steyn
Juanique Botha
Pieter Hattingh
Chanél Williams
Carmen Haasbroek

NASIONALE VERTEENWOORDGERS
Seuns 1e span wen SA Skole.  2de jaar agtereenvolgend.  1ste in Suid-Afrika.  Verteenwoordig Suid-Afrika in Desember by All-Africa Schools Toernooi in Pretoria.

Meisies A-span
Seuns A-span