Dogters Hokkie

ALGEMEEN

Diamantveld skryf jaarliks 'n hele aantal spanne in vir die liga en lewer ook verskeie verteenwoordigers in die provinsiale spanne.

Ligawenners 2014 - 0/16A en 0/16B

AFRIGTERS 2015

SPAN

AFRIGTER

 

o/19A

B. van der Walt/Chantelle Brits

Susan van der Westhuizen

 

o/16A

Lou-Marie Noudé/

Mart-Merie Reynecke

Yolanda Bothma

 

0/16B

Leola Victor

 

     

PROVINSIALE VERTEENWOORDIGERS

NOORD-KAAP O/18 SPAN
Carli Groenewald, Helene Snyders, Stephanie Potgieter (nie-reisende reserwe)

NOORD KAAP O/16 SPAN
Imke van Rooyen, Marizanne Janse van Rensburg, Johanic Kuit

NOORD-KAAP O/14 SPAN
Jean-Marie Jacobs, Carmen Haasbroek, Janke Myburgh (nie-reisende reserwe)

Provinsiaal 0/18 voor vlnr:Adelaide J. van Rensburg, Helené Snyders Agter vlnr: Marizanne J. van Rensburg, Carli Groenewald, Stephanie Potgieter
DOGTERS HOKKIE Provinsiale Verteenwoordiging 0/16 vlnr: Imke van Rooyen (Kaptein), Johanic Kuit, Jeanne-Marié Jacobs (reserwe), Carmen Haasbroek