Seuns Hokkie

Seunshokkie mag dalk een van die kleiner sportsoorte by DHS wees, maar kwyt hul goed van hul taak.

Daar is huidiglik twee spanne wat in die onderskeie o/16 en 0/19 ligas deelneem.

Behalwe vir die plaaslike veldliga kry die seuns ook blootstelling aan spanne soos Duineveld, Upington & Affies en speel hulle ook in 'n binneshuisliga in die voor-seisoen.

Ekstra afrigting en afronding word verkry tydens die Maart-vakansie by die Kovsie Afrigtingskliniek.

Alhoewel ons o/16 span op die gras by O'Gradys oefen word wedstryde op die Astrobaan by Casandra gespeel.

Die o/19 spelers word op die Astrobaan afgerig en speel ook al hul ligawedstryde daar.

In 2014 het Diamantveld 1 verteenwoordiger in 'n provinsiale span gehad.

AFRIGTERS 2014

 

SPAN

AFRIGTER

 

o/19A

R.J. van Rensburg

 

o/19B

A. de Beer/A. Vermeulen

 

o/16A

 

J. Hattingh

 

 

 

 

 

 

 




SEUNS HOKKIE Provinsiaal Onder 18 Rudolf Greyling
SEUNS HOKKIE Onder 18A