Netbal

ALGEMEEN

Diamantveld netbal is ‘n trotse tradisie wat oor die jare aankom. Mev. Liané Bann, Netbalorganiseerder wat aan die stuur van die belangrike sport is, streef daarna om elke jaar ‘n nuwe ervaring vir elke speler te gee. Die 2014- seisoen was uitstekend met uiters goeie uitslae waarop elke speler, afrigter en ouer trots kan wees. Daar was verskeie toernooie waaraan die spanne deelgeneem het, naamlik die Diamantveld Sportdag, Wildeklawer Super Skole, Top Netbal Potch Coke Toernooi, Nasionale Uitspeel wedstryde en vele liga wedstryde. Die o/19A-span pronk met ‘n 11de plek in Suid Afrika en die o/14A-span is eerste in die Noord-Kaap en die 0/16A-span derde.  0/15A is Frances Baard liga wenners.

SUKSES VERHAAL

‘n Opsomming van Diamantveld se sukses die afgelope dekades op die netbalfront.
SA Hoërskole Nasionale Uitdaagreeks bygewoon vanaf 1998 tot 2013
SPRINGBOKKE: Violet Krieg 1958, Dirkie Badenhorst 1985
SA PROTEA SPELERS: Letetia Vorster 1997 (54 toetse gespeel), Christine Markgraaff 2004, 2010
SA 0/21: Henriëtte Vorster 1995, 1996(Kaptein), Christine Markgraaff 2001
SA A-SPAN: Christine Markgraaff 2003, Antonina Aparicio 2009
SA o/21 UITNODIGINGSPAN: Antonina Aparicio 2009, Christelle Ellis 2009
SA SKOLE: Magda Weber 1981, Henriëtte Vorster 1994,1995(Kaptein), Marna Koortzen 1997, Lindy van Niekerk 1998, Christine Markgraaff 2000, Lauren-Lee Christians 2009.
SA o/16 (Sedertdien gestaak): Lindy van Niekerk 1996, Zelda Roesch 1996, Carla Prinsloo 2000.
SA o/19 SENIOR SPAN: Lauren-Lee Christians 2010
PROEFSPELERS SA SKOLESPAN: 42 spelers sedert 1985

 AFRIGTERS vir 2015

SPAN

AFRIGTER

0/16A, 0/17A en 0/19A

Lizaan Watts & Liané Bann

0/17B en 0/19B 

Marnette Brewis

0/14A & 0/15 A 

Beate Stemmet

0/14B & 0/15B

Natasha Beket

0/14C & D

Tania Roux

PROVINSIALe VERTEENWOORDIGERS 2014

Noord Kaap Diamante o/18
Tuané Gouws
Juance Myburgh

Noord Kaap Diamante o/17
Marmari Pienaar
Anzelle Loftus

Noord Kaap Diamante 0/16
Carli Beukes
Nereyke Carstens

Noord Kaap Diamante o/15
Jeanne Smith
Myra Wessels
Anja Lubbe
Coutney Crew

Noord Kaap Diamante o/14

Micke Engelbrecht
Dedré Botes
Janneke Pienaar