Koshuisouers Mnr. Leon en Paula Victor

Dugmore Huis

pdf Koshuisbeleid en reëls

pdf Koshuis Tariewe 2017

pdf Koshuis - Debietorder Vorms

pdf Wyse van betaling - Koshuis

Dugmore Huis

  • Junior Seunskoshuis.
  • Veilige en aangename huisvesting vir sowat 40 kinders.
  • Opgeleide en gekwalifiseerde personeel wat tussen die kinders woon en goeie dissipline en Christelike beginsels verseker.
  • Gebalanseerde etes soos deur 'n gekwalifiseerde dieetkundige aanbeveel
  • Stap-afstand vanaf skool, dorp, kerk en sportgeriewe
  • Beskostigbare losiesgeld
  • Baie ruimte en ontspanningsfasiliteite
  • Vasgestelde en verpligte studietye
  • Vasgestelde tye vir Bybelstudie, lofprysing en dissipelklasse (Bywoning is opsioneel).

Personeel 2017

Koshuisvader
Diamantveld Koshuis

Mnr. Francois Holtzhausen

Koshuismoeder
Diamantveld Koshuis

Mev. Lisa Holtzhausen

Koshuisvader
Dugmore House

Mnr. L. Victor

Matrone
Diamantveld Koshuis

Mev. M. van der Merwe
Mev. M. Bitterbosch
Me. D. van der Linde
Mev. N. Mocumi
Mev. M.M. Mokopu
Mev. L.A. Moswang
Mnr. B.P. Springbok
Me. R. van Wyk
Me. E. Jacobs
Me. U. Hugo
Me. D. Mbele
Me. L. Khumalo